Jason Priestley

Jason Priestley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jason Bradford Priestley
Geboorte 28 Augustus 1969 (1969-08-28)
Vancouver, Brits-Columbië, Kanada
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jason Priestley (gebore 28 Augustus 1969) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Coldblooded (1995) en Cas & Dylan (2013), en in die televisiereekse Beverly Hills, 90210 (1990) en Call Me Fitz (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy